- This event has passed.
Aswoensdag
Mar 5, 2025 @ 7:00 pm - 8:00 pm

Tema: Oppad na die Kruis
Wagwoord: Kyk, ons gaan nou Jerusalem toe, en alles wat die profete oor die Seun van die mens geskryf het, sal bewaarheid word. – Lukas 18:31
Preek: Joel 2: 12–19
