- This event has passed.
Goeie Vrydag
Apr 18, 2025 @ 9:00 am - 10:30 am

Tema: Die Verhoging aan die Kruis
Wagwoord: God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê. – Johannes 3:16
